Atlantic Eye Laser Centre
2026-10-28T08:30:21.659Z
🌟 LASIK – DIE BESTE BESLUIT OOIT! 🌟Ek is 18 jaar oud en dra al van graad 6 af ’n bril en kontaklense omdat ek bysiende was.Dr. McLunen het my LASIK-oogprosedure gedoen, en ek kan dit met een woord beskryf: ’N WONDERWERK! 🙌Binne ’n paar uur ná die prosedure kon ek my oë oopmaak en SOOOOO duidelik sien! Ek het letterlik gehuil van blydskap! 🥹❤️Die volgende dag, tydens my opvolgbesoek, kon ek my bril ingee en my kontaklense weggooi. Wat ’n ongelooflike gevoel van VRYHEID!Dit is nou drie maande later en ek sien steeds FANTASTIES!Die prosedure was glad nie pynlik nie. Dit was nie seer nie, en dit was elke sent werd!Dit gaan oor soveel meer as net goeie sig – dit gaan oor ’n beter lewenskwaliteit!En die beste van alles? Dit is werklik bekostigbaar! As ek dink aan die jaarlikse oogtoetse, kontaklense, daily’s en brille, betaal die prosedure homself binne ongeveer twee jaar terug.My raad aan enigiemand wat dit oorweeg:DOEN DIT! MOENIE WAG NIE! 👀❤️Ek is ongelooflik dankbaar teenoor Dr. McLunen. Om elke oggend wakker te word en sommer dadelik helder te kan sien, is ’n voorreg wat ek nooit weer as vanselfsprekend sal aanvaar nie!DIE MOEITE WERD. ELKE SENT. ELKE OOMBLIK